Warner Anderson

Warner Anderson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Warner Anderson (10 Maart 1911 – 26 Augustus 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Objective, Burma! (1945), My Reputation (1946), Destination Moon (1950), en The Caine Mutiny (1954).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search